Program:                                                                     

09:00  Inskrywing skoonheidskompetisie                             

10:00 – 13:30  Skoonheidskompetisie en sangers             

14:00  Wynand en Cheree Strydom                                      

16:00  DJ Jazzy D van Jakaranda FM                                      

18:00  Pieter Smith

                           

 

Bring ’n kampstoel of kombers en geniet die dag saam met ons!

Goeie musiek, vermaak vir kinders, biertuin, heerlike kos en uitstallers.

Winste gaan vir behoeftige skoolkinders in die Moot.

 

Kaartjies

R100 volwassene, R50 laerskoolkinders, voorskoolse kinders gratis.

Veilige parkering R10.

 

Koop u kaartjie voor die 25e en parkering is verniet!!

Meneer en Mejuffrou Moot 2018

Skoonheidskompetisie met verskillende ouderdomsgroepe vir seuns en dogters (4-18+).

Groot pryse om te wen!

 

Inskrywingsvorm en meer inligting by Melissa: 0829469436 of melissagijben2@gmail.com