Ondersteun ons

Die lekkerste manier om die Moot Makietie fondsinsameling te ondersteun is natuurlik om 'n kaartjie te koop en saam te kom kuier. Vir die wat nie die Makietie kan bywoon nie en wel 'n bydrae wil maak is onderstaande bankbesonderhede. Ons waardeer u ondersteuning opreg!

mm fondsinsameling